Humor

Screw Chuck Norris, we have Steve Hofmeyr!

10 May 2006  •  Written by Mark

steve hofmeyrSteve Hofmeyer once sakkied with 10 Poppies at once.

Steve Hofmeyer drives a Tata.

Steve Hofmeyer braai’s with his fingers.

Steve Hofmeyer doesn’t support the Bulls, the Bulls support Steve Hofmeyer.

Steve Hofmeyer doesn’t have a good voice, the microphone is scared of Steve Hofmeyer and makes his voice perfect.

When Steve Hofmeyer stares at raw meat it turns to biltong.

Bless Bridges didn’t die in a car crash Steve Hofmeyer beat him to death with a red rose.

Morkels gives Steve Hofmeyer any guarantee he wants.

Steve Hofmeyer repossessed Bob Mugabe’s Farm.

Not even Chuck Norris gets as many fathers day cards as Steve Hofmeyer.

The “National Party” is actually a term to describe Steve Hofmeyer’s birthday celebration.

Steve Hofmeyer cannot count. He doesn’t need to.

Osama Bin Laden and Steve Hofmeyer have the same amount of letters in both their names. Coincidence?

Steve Hofmeyer is the only man alive to turn down Patricia Lewis.

Steve Hofmeyer can get through on Vodacom.

When Steve Hofmeyer goes to Pick ‘n Pay he just picks.

Props to the apparent author Jon & his tjommie Hansie

12 Responses to Screw Chuck Norris, we have Steve Hofmeyr!

  1. ek dink steve is nogsteeds die oulikste man op die aarde al doen hy wat

    tanya  •  18 December 2008 3:30 pm
  2. Steve is die Poephol van die maand het net net vir Puke Watson gewen en nou is Steve ook die mees commenste Afrikaner in Sa

    Louis Ferreira  •  19 December 2008 2:08 pm
  3. Al die volmaakte poepholle. Gaan kyk ballet!!

    Johan  •  11 January 2009 10:48 pm
  4. Steve, jy bly nommer 1. Wat het van jou dogter Charissa (?) geword? En Devon? En..? Kan jy nie dalk vir ons wys hoe hulle nou lyk nie? Jy het nog fans wat belangstel, en nie net sensasie soek (HUISGENOOT!!!) nie.

    Estelle  •  21 April 2009 9:53 pm
  5. okay..so dit was nie baie nice nie…mense maak liefde goedkoop. steve kry voorblad, plaasmoorde en verkragting word agter in ge’crop’…wat is fout met julle?????

    marochelle  •  9 May 2009 10:34 pm
  6. Ek ondersteun Steve, want kan jy glo almal het foute waarom syne uitbasuim asof hy nie die reg op ‘n private lewe het nie. Ek koop al jare nie meer huisgenoot omdat hul te veel probeer inmeng, skryf oor die goeie dinge en los die mense uit om hul probleme self uit te sorteer. miskien moet Steve ‘n private speurder huur en dan al hul sondes ook uitbasuim (askies dan is dit seker laster maar as die huisgenoot dit doen is dit feite) In elk geval al die girls en vroue wat met die storie te koop loop (van ek het ‘n verhouding met Steve) wat wil hul he publisiteit, geld, (vir die storie) aansien of dat iemand jul vir die eerstekeer in jul lewens moet raaksien. Ek moet se met mense soos julle het hy nie ‘n kans om nee te se want as jul nie julself aan sy voete neergegooi het nie en julself te koop aangebied het nie was daar nie ‘n storie nie

    Eeds  •  23 July 2009 12:54 pm
  7. Steve bly bakgat, is tydskrifte nie ook veronderstel om onpartydig te wees nie? Dit is duidelik dat hulle besluit het om “kant” teen Steve te kies, dan kan mens net wonder hoeveel kry al die “onskuldige” meisies wat saam met ‘n getroude man in die bed gespring het om hulle storie te vertel. Kom ons stel dit so – Watter man sou nee sê?

    Janet  •  4 August 2009 12:37 pm
  8. Aan Janet, Steve is en bly n commen Afrikaner en enige meisie wat saam met hom in die bed spring is of vertraag of baie hardop.
    En ek spring nie saam met n meisie in die bed nie al kry ek dit op n skinkbord, ek het ook waardes en wil nie onder dieselfde kam geskeer word as commen Steve nie. Ek glo jy sal saam met Commen Steve in die bed spring of nie.??? Ek verbaas my net dat al die meisietjies die blaam moet dra en arme Commen Steve is OK? It takes two to tango.

    Louis  •  4 August 2009 1:50 pm
  9. My ma is seker een van Steve se grootste FANS lhaha elke keer sleep sy my saam na ‘n konsert en een keer het hy aan haar hand geraak toe hy by die stoele verby gehardloop het (sy wou nie sy hand los nie— ek twyfel of hy ooit agter gekom het) en sodra hy begin sing raak sy stil en skep elke woord in asof dit die eerste keer is wat sy dit gehoor het. soms lag ek vir haar en partykeer wonder ek wat sien almal in hom… ek sal hom nou nie probeer kritiseer nie, ek is nie lank genoeg in die wereld om al sy skandes te ken nie… wel om eerlik te wees dit kon erger gewees het… hy kon bioseksiol gewees het haha. verbeel jou hahaha jammer Steve ek moes dit maaar net noem.

    ek het die nuwe Bitterbessie boek in CNA gesien wat deur Steve se vrou geskryf het, ek het vinnig geblaai maar net respte gesien, ek wonder of daar ‘n koeksuster resep in is… wel Steve het dalk skelmpies of nie, die punt is haha my ma se dit gee vrouens soos sy nog hoop. om te dink dat iemand so geliefd is net vir wat hy sing… dalk is dit omdat hy elke woord bedoel of omdat hy jou maak voel of hy dit persoonlik vir jou geskryf het.. omw eks ‘n tiener en ek het al klaar ao baie getxt van ‘n oom wat baie outydse songs sing…

    die mooiste wysie wat hy al ooit gesing het was seker : ” daar was trane in my oe, omtrent ‘n lieter en ‘n kwart. ek was amper in jou drome, jy was rerig in my hart” maak nie saak hoeveel keer die CD dit speel, daar is altyd stilte wanneer dit by daai laaste woorde kom.

    wel ek dink ek het nou rerig teveel gepraat oor die oom, ek het oorspronklik net ‘n afrikaanse sanger gesoek om ‘n skooltaak mee te maak haha en nou het ek geeindig met ‘n ‘six page letter’. ek wonder of hy dit ooit sal lees… bekende mense is mos eintlik te besig om sulke txte te lees… ok haha eks adicted an tik.

    GB en TC aan almal wat die txt lees

    Martie de Beer  •  10 August 2009 3:23 pm
  10. Hou op kak praat van Steve! Slapgatte! Die dag as julle grys-stof produktief bigin funktioneer sal julle besef daar is multi fasette aan ons daaglikse lewens styl.As jy die persoon is met n’ A+ op jou sigiese,emosionele,fisieke & finansiele vlak ,stuur vir my jou C V, ek weet mUgAbE kort n” wyse man

    Laurence  •  27 August 2009 1:18 am
  11. Steve is ‘n ongelooflike verhoogkunstenaar, het al ander gesien en hy blink uit. Geen wonder meisies swymel voor hom nie. Hy kan nie help dat meisies mal raak oor hom nie. Daar is ‘n spreekwoord wat sê HOE BOME KRY ERGSTE WIND, of so iets. As jy bekend is word al jou skandes uitgeblaker. Onbekende mense doen erger dinge maar niemand hardloop na tydskrifte en koerante daarmee nie. Ek dink aan nog ‘n ander bekende Bles Bridges toe dit uitgekom het dat hy ‘n verhouding met iermand het. Dit gebeur elke dag, dit word net nie gepubliseer nie omdat hulle nie bekendes is nie. Ek het innige simpatie met Natasha dit moet seer wees as jy nog gevoelens vir die persoon het. Vertrou dat die kinders nie seergekry het nie. dit is gewoonlik hulle wat ‘n sielkundige probleem oorhou maar ek is seker Steve en Natasha sal hulle oorlaai met liefde. Steve ek hou van jou musiek wens jy kan net ‘n lied skryf oor die SHARKS, dan sal jou aandele nog hoër styg by ons Sharks supporters. Hou aan met jou mooi sing ek is verslaaf daaraan.

    Petro  •  25 September 2009 10:55 am
  12. Steve, jy het al so baie gedoen vir die Afrikaanse kultuur en ons musiek. Ons land het meer mense soos jy nodig wat nie bang is om ‘n ding te se soos dit is nie. Bitter min mans van vandag het nog die “balls” om te doen wat jy doen.
    Hou so aan Steve, jy is die beste ding wat nog ooit met Suid Afrika gebeur het en ooit sal gebeur. Liefies jou baie

    Nadine  •  17 May 2010 4:23 pm

Leave a comment

*